Elliott Reid (16 Januarie 1920 – 21 Junie 2013) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vicki (1953), Gentlemen Prefer Blondes (1953), Inherit the Wind (1960), en Move Over, Darling (1963).

Filmografie Rolprente 1943: Young Ideas 1951: The Whip Hand 1953: Vicki 1953: Gentlemen Prefer Blondes 1960: Inherit the Wind 1963: Move Over, Darling

Televisiereekse 1964: That Was the Week That Was 1979: Miss Winslow and Son

Televisierolprente 1961: The Jane Powell Show 1966: The Recruiters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu