John Qualen (8 Desember 1899 – 12 September 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Grapes of Wrath (1940), Casablanca (1942), Anatomy of a Murder (1959), en The Man Who Shot Liberty Valance (1962).

Filmografie Rolprente 1934: Our Daily Bread 1938: The Strange Case of Dr. Meade 1940: The Grapes of Wrath 1940: Angels Over Broadway 1942: Casablanca 1942: The Jungle Book 1944: An American Romance 1945: River Gang 1948: Reaching from Heaven 1950: Woman on the Run 1958: My World Dies Screaming 1958: Revolt in the Big House 1959: Anatomy of a Murder 1962: The Man Who Shot Liberty Valance

Televisierolprente 1969: Doc

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu