Robert Quarry (3 November 1925 – 20 Februarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Agent for H.A.R.M. (1966), Count Yorga, Vampire (1970), Dr. Phibes Rises Again (1972), en Madhouse (1974).
Filmografie Rolprente 1966: Agent for H.A.R.M. 1970: Count Yorga, Vampire 1971: The Return of Count Yorga 1972: Dr. Phibes Rises Again 1972: Deathmaster 1974: Madhouse 1974: Sugar Hill 1987: Commando Squad 1989: Sexbomb 1990: Spirits 1998: Dear Santa 2015: Monster Madness: The Counter Culture to Blockbusters
Televisiereekse 1948: Hollywood Screen Test 1986: Fortune Dane
Video's 1988: The Phantom Empire 1991: Shock Cinema Vol. 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu