J. C. Quinn (30 November 1940 – 10 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Maximum Overdrive (1986), Barfly (1987), The Abyss (1989), en The Prophecy (1995).

Filmografie Rolprente 1984: Violated 1986: Maximum Overdrive 1987: Barfly 1988: Blanc de Chine 1989: The Abyss 1990: Megaville 1995: The Prophecy

Televisiereekse 1993: Moon Over Miami

Televisierolprente 1990: The Secret Life of Archie's Wife

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu