Bernard Punsly (11 Julie 1923 – 20 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dead End (1937), Hit the Road (1941), Tough As They Come (1942), en Mug Town (1942).
Filmografie Rolprente 1937: Dead End 1939: Angels Wash Their Faces 1940: Give Us Wings 1940: Junior G-Men 1941: Hit the Road 1941: Sea Raiders 1942: Tough As They Come 1942: Mug Town
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu