Bud Pollard (12 Mei 1886 – 16 Desember 1952) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Girls for Sale! (1927), The Horror (1932), Victims of Persecution (1933), en The Dead March (1937).
Filmografie Rolprente 1927: Girls for Sale! 1930: The Danger Man 1931: Alice in Wonderland 1932: The Horror 1932: The Black King 1932: O Festino o la legge 1933: Victims of Persecution 1933: Forgotten Men 1937: The Dead March 1941: Invasion 1945: It Happened in Harlem 1946: Beware 1947: Look-Out Sister 1947: The Road to Hollywood 1952: Love Island
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers