Albert Popwell (15 Julie 1926 – 9 April 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Coogan's Bluff (1968), Magnum Force (1973), The Enforcer (1976), en Sudden Impact (1983).
Filmografie Rolprente 1968: Coogan's Bluff 1973: Magnum Force 1976: The Enforcer 1983: Sudden Impact 1995: A Last Goodbye
Televisiereekse 1972: Search
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu