Todd Porter (gebore 15 Mei 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Earthbound (1981) en in die televisiereekse Starstuff (1980) en Whiz Kids (1983).

Filmografie Rolprente 1981: Earthbound

Televisiereekse 1980: Starstuff 1983: Whiz Kids

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense