Gene Pollar (16 September 1892 – 20 Oktober 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent The Revenge of Tarzan (1920).
Filmografie Rolprente 1920: The Revenge of Tarzan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu