Edward Platt (14 Februarie 1916 – 19 Maart 1974) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), North by Northwest (1959), en Atlantis: The Lost Continent (1961), en in die televisiereeks Get Smart (1965).

Filmografie Rolprente 1955: Rebel Without a Cause 1956: Rock, Pretty Baby 1957: House of Numbers 1957: Oregon Passage 1959: North by Northwest 1959: The Rebel Set 1961: Atlantis: The Lost Continent 1973: Santee

Televisiereekse 1963: The Outer Limits 1965: Get Smart 1969: The Governor & J.J.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu