Scott Plank (11 November 1958 – 24 Oktober 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente American Strays (1996) en Holes (2003), en in die televisiereeks Strange Luck (1995).

Filmografie Rolprente 1990: Panama Sugar 1994: Saints and Sinners 1995: Without Evidence 1996: American Strays 1997: Moonbase 2003: Holes 2005: Guns Before Butter

Televisiereekse 1991: Sons and Daughters 1995: Strange Luck 1998: Air America

Televisierolprente 1988: Desert Rats 1989: L.A. Takedown 1993: Dying to Remember 1996: Co-ed Call Girl 1999: Three Secrets 2001: The Flying Dutchman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu