Paul Perri (gebore 6 November 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Manhunter (1986), Demolition Man (1993), Hellraiser: Bloodline (1996), en Chaos (2005).

Filmografie Rolprente 1982: Hit and Run 1986: Manhunter 1993: Demolition Man 1996: Hellraiser: Bloodline 1996: Freeway 2005: Chaos Where We Go

Televisiereekse 1997: Cracker: Mind Over Murder

Video's 2008: Tortured

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu