Arthur Peterson jr. (18 November 1912 – 31 Oktober 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), Mission: Impossible (1966), The Waltons (1971), en Soap (1977).

Filmografie Televisiereekse 1949: That's O'Toole 1949: The Crisis 1950: Hawkins Falls: A Television Novel 1959: The Twilight Zone 1966: Mission: Impossible 1971: The Waltons 1977: Soap

Televisierolprente 1962: Atta Boy, Mama 1976: The Rear Guard

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu