Christopher Pettiet (12 Februarie 1976 – 12 April 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Point Break (1991) en Don't Tell Mom the Babysitter's Dead (1991), en in die televisiereekse Doogie Howser, M.D. (1989) en The Young Riders (1989).

Filmografie Rolprente 1991: Point Break 1991: Don't Tell Mom the Babysitter's Dead 1992: Sandman 1993: The Goodbye Bird

Televisiereekse 1989: Doogie Howser, M.D. 1989: The Young Riders

Televisierolprente 1991: Fatal Exposure

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu