Osgood Ripley James Perkins (16 Mei 1892 – 21 September 1937) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Love 'Em and Leave 'Em (1926), Scarface (1932), I Dream Too Much (1935), en Gold Diggers of 1937 (1936).
Filmografie Rolprente 1923: Puritan Passions 1924: Grit 1925: Wild, Wild Susan 1926: Love 'Em and Leave 'Em 1927: High Hat 1932: Scarface 1934: Madame Du Barry 1934: Secret of the Chateau 1935: I Dream Too Much 1936: Gold Diggers of 1937
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1937 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu