Byron Palmer (21 Junie 1920 – 30 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tonight We Sing (1953), Man in the Attic (1953), Ma and Pa Kettle at Waikiki (1955), en The Best Things in Life Are Free (1956).
Filmografie Rolprente 1953: Tonight We Sing 1953: Man in the Attic 1955: Ma and Pa Kettle at Waikiki 1956: The Best Things in Life Are Free 1956: Emergency Hospital
Televisiereekse 1951: Bride and Groom 1955: This Is Your Music
Televisierolprente 1949: The Robert Q. Lewis Christmas Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu