Woodrow Parfrey (5 Oktober 1922 – 29 Julie 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Planet of the Apes (1968), Dirty Harry (1971), Papillon (1973), en The Outlaw Josey Wales (1976).
Filmografie Rolprente 1957: Johnny Gunman 1957: So Lovely... So Deadly 1968: Planet of the Apes 1971: Dirty Harry 1973: Papillon 1976: The Outlaw Josey Wales
Televisiereekse 1964: Suspense 1965: I Dream of Jeannie 1966: Iron Horse 1967: The Second Hundred Years 1973: Chase 1979: Time Express
Televisierolprente 1970: The Andersonville Trial 1970: Hastings Corner 1975: The Family Nobody Wanted 1976: The Return of the World's Greatest Detective
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu