Max Palmer (27 November 1927 – 7 Mei 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sniper (1952), Killer Ape (1953), Invaders from Mars (1953), en Stone (1974).

Filmografie Rolprente 1952: The Sniper 1953: Killer Ape 1953: Invaders from Mars 1974: Stone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu