Ron O'Neal (1 September 1937 – 14 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Super Fly (1972), Super Fly T.N.T. (1973), The Final Countdown (1980), en Red Dawn (1984).

Filmografie Rolprente 1972: Super Fly 1973: Super Fly T.N.T. 1975: The Master Gunfighter 1977: Brothers 1979: A Force of One 1979: The Hitter 1980: The Final Countdown 1984: Red Dawn 1988: Mercenary Fighters 1991: Up Against the Wall

Televisiereekse 1981: The Sophisticated Gents 1982: Las aventuras de Frank Buck

Televisierolprente 1979: Freedom Road 1980: Brave New World 1985: North Beach and Rawhide 1985: Playing with Fire 1992: The Boys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu