David Opatoshu (30 Januarie 1918 – 30 April 1996) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Brothers Karamazov (1958) en Exodus (1960), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1939: The Light Ahead 1953: The Most Wanted Man 1958: The Brothers Karamazov 1960: Exodus 1962: Guns of Darkness 1966: The Defector 1966: Tarzan and the Valley of Gold 1969: Death of a Gunfighter 1971: Romance of a Horsethief

Televisiereekse 1966: Star Trek 1974: The Six Million Dollar Man 1979: The Secret Empire

Televisierolprente 1958: Where Is Thy Brother? 1973: Portrait: A Man Whose Name Was John 1975: Conspiracy of Terror 1977: Woman on the Run

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu