Dick O'Neill (29 Augustus 1928 – 17 November 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three (1974), The Jerk (1979), en Wolfen (1981), en in die televisiereeks Barney Miller (1975).
Filmografie Rolprente 1961: Capture That Capsule 1972: Hail 1974: The Taking of Pelham One Two Three 1979: The Jerk 1981: Wolfen 1989: She's Out of Control
Televisiereekse 1959: Brenner 1975: Barney Miller 1977: Rosetti and Ryan 1977: Hollywood High 1978: Kaz 1984: Empire 1986: Better Days 1989: Father Dowling Mysteries 1989: Top of the Hill 1991: Dark Justice
Televisierolprente 1972: The Living End 1975: The UFO Incident 1975: The Supercops 1976: Woman of the Year 1980: The Ghosts of Buxley Hall 1982: Family in Blue 1985: Chiller 1988: The Diamond Trap 1995: The Unspoken Truth
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu