Moroni Olsen (27 Junie 1889 – 22 November 1954) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mildred Pierce (1945), Notorious (1946), At Sword's Point (1952), en Lone Star (1952).
Filmografie Rolprente 1935: Annie Oakley 1936: The Farmer in the Dell 1936: Grand Jury 1936: M'Liss 1936: Mummy's Boys 1936: Two in Revolt 1936: Yellow Dust 1937: Adventure's End 1939: Code of the Secret Service 1939: Homicide Bureau 1941: Dangerously They Live 1945: Mildred Pierce 1946: Notorious 1952: At Sword's Point 1952: Lone Star
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu