Edward Mulhare (8 April 1923 – 24 Mei 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Our Man Flint (1966) en in die televisiereekse The Ghost & Mrs. Muir (1968) en Knight Rider (1982).
Filmografie Rolprente 1955: Hill 24 Doesn't Answer 1964: Signpost to Murder 1966: Our Man Flint 1973: The Bengal Tiger 1982: Megaforce
Televisiereekse 1948: Lamp Unto My Feet 1954: Look Up and Live 1968: The Ghost & Mrs. Muir 1982: Knight Rider 1983: Secrets and Mysteries
Televisierolprente 1956: The Condemned 1969: Gidget Grows Up 1991: Knight Rider 2000
Video's 1987: B-17: The Flying Fortress 1987: U-Boats: The Wolfpack
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 20ste eeu