Mitch Mullany (20 September 1968 – 25 Mei 2008) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Sweetest Thing (2002) en in die televisiereekse The Wayans Bros. (1995), Nick Freno: Licensed Teacher (1996), en All American Girl (2003).

Filmografie Rolprente 1999: The Breaks 2002: The Sweetest Thing

Televisiereekse 1995: The Wayans Bros. 1996: Nick Freno: Licensed Teacher 2003: All American Girl

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu