Jack Mullaney (18 September 1929 – 27 Junie 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Absent Minded Professor (1961), Dr. Goldfoot and the Bikini Machine (1965), Tickle Me (1965), en Little Big Man (1970).

Filmografie Rolprente 1961: The Absent Minded Professor 1965: Dr. Goldfoot and the Bikini Machine 1965: Tickle Me 1970: Little Big Man 1972: George!

Televisiereekse 1958: The Ann Sothern Show 1959: The DuPont Show with June Allyson 1962: Ensign O'Toole 1964: My Living Doll 1966: It's About Time 1972: George

Televisierolprente 1962: His Model Wife

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu