Arnold Moss (28 Januarie 1910 – 15 Desember 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Temptation (1946), Reign of Terror (1949), en Kim (1950), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1946: Temptation 1949: Reign of Terror 1950: Kim 1951: Mask of the Avenger 1951: My Favorite Spy 1955: Jump Into Hell 1957: The 27th Day
Televisiereekse 1966: Star Trek
Televisierolprente 1956: The Adventures of Marco Polo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu