George Mitchell (21 Februarie 1905 – 18 Januarie 1972) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Andromeda Strain (1971) en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), The Time Tunnel (1966), en Dark Shadows (1966).

Filmografie Rolprente 1962: Fallguy 1971: The Andromeda Strain

Televisiereekse 1949: Mr. Black 1959: The Twilight Zone 1962: Stoney Burke 1966: The Time Tunnel 1966: Dark Shadows

Televisierolprente 1956: The Adventures of Marco Polo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1972 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu