John Mitchum (6 September 1919 – 29 November 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Paint Your Wagon (1969), Dirty Harry (1971), Magnum Force (1973), en The Enforcer (1976).
Filmografie Rolprente 1947: The Prairie 1969: Paint Your Wagon 1970: Bigfoot 1971: Dirty Harry 1972: Bloody Trail 1973: Magnum Force 1976: The Enforcer
Televisiereekse 1959: Riverboat 1959: Pete Kelly's Blues 1973: Doc Elliot 1975: Westwind
Televisierolprente 1955: What Price Victory 1989: Jake Spanner, Private Eye
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu