Zakes Mokae (5 Augustus 1934 – 11 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Serpent and the Rainbow (1988), Waterworld (1995), en Outbreak (1995), en in die televisiereeks The X-Files (1993).

Filmografie Rolprente 1962: Dilemma 1988: The Serpent and the Rainbow 1989: A Dry White Season 1991: Body Parts 1991: A Rage in Harlem 1992: Dust Devil 1995: Waterworld 1995: Outbreak 1996: Gensyn med Johannesburg

Televisiereekse 1993: The X-Files

Televisierolprente 1985: 'Master Harold'... and the Boys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu