Millard Mitchell (14 Augustus 1903 – 13 Oktober 1953) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Foreign Affair (1948), Twelve O'Clock High (1949), The Gunfighter (1950), en Singin' in the Rain (1952).

Filmografie Rolprente 1948: A Foreign Affair 1949: Twelve O'Clock High 1950: The Gunfighter 1950: Convicted 1950: Mister 880 1951: Strictly Dishonorable 1951: You're in the Navy Now 1952: Singin' in the Rain 1952: My Six Convicts

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1953 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu