Carl Miller (9 Augustus 1893 – 22 Januarie 1979) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Kid (1921), A Woman of Paris: A Drama of Fate (1923), The Lover of Camille (1924), en Haunted Island (1928).

Filmografie Rolprente 1917: A Bit o' Heaven 1919: Mary Regan 1920: The Parish Priest 1921: The Kid 1921: Cinderella of the Hills 1922: The Bride's Play 1923: A Woman of Paris: A Drama of Fate 1923: Condemned 1924: The Lover of Camille 1925: The Red Kimona 1925: The Redeeming Sin 1925: The New Butler 1925: We Moderns 1926: The Power of the Weak 1926: Raggedy Rose 1927: Good As Gold 1927: Whispering Sage 1928: Haunted Island 1932: Renegades of the West

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1890's