Dean Miller (1 November 1924 – 13 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Because You're Mine (1952), Skirts Ahoy! (1952), en Small Town Girl (1953), en in die televisiereeks December Bride (1954).
Filmografie Rolprente 1952: Because You're Mine 1952: Skirts Ahoy! 1953: Small Town Girl
Televisiereekse 1954: December Bride 1960: Here's Hollywood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu