Mötley Crüe is 'n Amerikaanse glam metal musiekgroep en is in Los Angeles, Kalifornië, op 17 Januarie 1981 gestig. Die groep was gestig deur baskitaarspeler Nikki Sixx, trompspeler Tommy Lee, voorsanger Vince Neil, en kitaarspeler Mick Mars. Mötley Crüe het oor 100 miljoen albums verkoop wêreldwyd, en is een van die grootste musiekgroepe van alle tye.
Diskografie Ateljeealbums 1981: Too Fast for Love 1983: Shout at the Devil 1985: Theatre of Pain 1987: Girls, Girls, Girls 1989: Dr. Feelgood 1994: Mötley Crüe 1997: Generation Swine 2000: New Tattoo 2008: Saints of Los Angeles
Verwysings
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Eksterne skakels
Mötley Crüe fotogallery
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe