Spencer Milligan (gebore 10 September 1937) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sleeper (1973) en The Photographer (1974), en in die televisiereekse Land of the Lost (1974) en The Bionic Woman (1976).

Filmografie Rolprente 1973: Sleeper 1974: The Photographer

Televisiereekse 1974: Land of the Lost 1976: The Bionic Woman

Televisierolprente 1976: The Keegans

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2024