Kim Milford (7 Februarie 1951 – 16 Junie 1988) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ciao Manhattan (1972), Laserblast (1978), Wired to Kill (1986), en Death Street USA (1988).
Filmografie Rolprente 1972: Ciao Manhattan 1978: Laserblast 1986: Wired to Kill 1988: Death Street USA
Televisierolprente 1975: Song of the Succubus
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu