Gardner McKay (10 Junie 1932 – 21 November 2001) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pleasure Seekers (1964) en Me., en in die televisiereeks Adventures in Paradise (1959).
Filmografie Rolprente 1964: The Pleasure Seekers 1968: I Sailed to Tahiti with an All Girl Crew Me.
Televisiereekse 1956: Boots and Saddles 1959: Adventures in Paradise
Televisierolprente 1973: Me 1976: Sea Marks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu