Die Waqurivier is 'n rivier in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Dit lê in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.
Oorsprong
Monding Die Waqurivier sluit aan by die Swart-Keirivier net nadat dit onderdeur die N6-hoofpad tussen Komani (voorheen Queenstown) en Cathcart gevloei het.
Eksterne skakel Google-kaart van die Waqurivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap