Die Su-25 (NAVO-naam 'Frogfoot') is 'n aanvalsvliegtuig en word gebruik om aan infanterie lugsteun te verleen en geboue en brûe aan te val. Dit is ontwerp in die Sowjetunie. Vandag word dit nog operasioneel ontplooi in veral Rusland, maar ook voormalige Sowjet-state en in bondgenote van dié lande.

'n Mens kan die Su-25 op 'n Windows-rekenaar in die Lockon Flaming Cliffs vliegnabootser vlieg.

Tipes Su-25 Frogfoot-A Su-25UB Frogfoot-B Su-25UT Frogfoog-B Su-25UTG Frogfoot-B Su-25T (nog geen NAVO naam beskikbaar nie)

Alle modelle van die 'Frogfoot-B' word aangewend vir opleiding.

Eksterne skakels

Su-25 vliegtuignabootser

Kategorie:Russiese wapentuig Kategorie:Vegvliegtuie