David Lewis (19 Oktober 1916 – 11 Desember 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Apartment (1960) en The Absent Minded Professor (1961), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Batman (1966).

Filmografie Rolprente 1960: The Apartment 1961: The Absent Minded Professor

Televisiereekse 1960: Peter Loves Mary 1963: General Hospital 1963: The Farmer's Daughter 1963: Kraft Suspense Theatre 1966: Batman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu