Gilbert Lewis (6 April 1941 – 7 Mei 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Across 110th Street (1972), Touched (1983), Candyman (1992), en Don Juan DeMarco (1994).
Filmografie Rolprente 1972: Across 110th Street 1983: Touched 1992: Candyman 1994: Don Juan DeMarco
Televisierolprente 1990: The Kid Who Loved Christmas
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1936