Harry Lewis (1 April 1920 – 9 Junie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Key Largo (1948), Bomba on Panther Island (1949), en Gun Crazy (1950).
Filmografie Rolprente 1948: Key Largo 1949: Bomba on Panther Island 1950: Gun Crazy 1950: Blonde Dynamite
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu