Al Lettieri (24 Februarie 1928 – 18 Oktober 1975) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Where Eagles Dare (1968), The Godfather (1972), The Getaway (1972), en McQ (1974).

Filmografie Rolprente 1968: Where Eagles Dare 1971: Villain 1972: The Godfather 1972: The Getaway 1973: The Deadly Trackers 1973: The Don Is Dead 1974: McQ 1974: Mr. Majestyk 1975: Flatfoot in Hong Kong 1976: House of Pleasure for Women

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu