Calvin Levels (gebore 30 September 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adventures in Babysitting (1987), Point of No Return (1993), en Hellbound (1994).
Filmografie Rolprente 1987: Adventures in Babysitting 1993: Point of No Return 1994: Hellbound 1996: Follow Me Home
Televisiereekse 1977: Winners 1988: Knightwatch 1995: The Watcher
Televisierolprente 1981: Crisis at Central High 1990: Moe's World 1992: Live! From Death Row
Video's 1996: Skyscraper 2003: Black Listed
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu