Will Yun Lee (gebore 22 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolverine (2013), Spy (2015), en San Andreas (2015), en in die televisiereeks Altered Carbon (2018).
Filmografie Rolprente 2005: Elektra 2007: Hers 2010: The King of Fighters 2010: 5 Star Day 2011: Where the Road Meets the Sun 2011: Oka! 2013: The Wolverine 2013: Four Assassins 2013: Make Your Move 2015: Spy 2015: San Andreas 2016: Restored Me 2016: She Has a Name 2017: Unspoken: Diary of an Assassin 2018: Canal Street 2019: Rogue Warfare Bangkok Love Story Runner Hatchet Men Rogue Warfare: The Hunt Rogue Warfare: Death of a Nation
Televisiereekse 2001: Witchblade 2007: Bionic Woman 2016: Falling Water 2017: VANISHING: Asia 2018: Altered Carbon
Televisierolprente 2008: Finnegan 2010: Boston's Finest 2014: The Novice 2015: Warrior
Video's 2003: Mariah Carey Feat. Cam'ron: Boy (I Need You)
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu