Trent Lehman (23 Februarie 1961 – 18 Januarie 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Christine Jorgensen Story (1970) en in die televisiereekse Nanny and the Professor (1970), The ABC Saturday Superstar Movie (1972), en Emergency! (1972).
Filmografie Rolprente 1970: The Christine Jorgensen Story
Televisiereekse 1970: Nanny and the Professor 1972: The ABC Saturday Superstar Movie 1972: Emergency!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu