William LeMassena (23 Mei 1916 – 19 Januarie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carousel (1956), The World of Henry Orient (1964), en All That Jazz (1979).

Filmografie Rolprente 1956: Carousel 1964: The World of Henry Orient 1979: All That Jazz

Televisierolprente 1955: Max Liebman Presents: Naughty Marietta

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu