Paul Land (31 Januarie 1956 – 30 Desember 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Idolmaker (1980), Spring Break (1983), en Wild Orchid (1989), en in die televisiereeks Riptide (1984).
Filmografie Rolprente 1980: The Idolmaker 1983: Spring Break 1989: Wild Orchid
Televisiereekse 1984: Riptide
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu