Alan Landers (30 November 1940 – 27 Februarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stacey (1973), Annie Hall (1977), South Beach (1993), en Deadly Rivals (1993).
Filmografie Rolprente 1973: Stacey 1977: Annie Hall 1993: South Beach 1993: Deadly Rivals
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu