Harry Landers (3 September 1921 – 10 September 2017) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Phantom from Space (1953) en Drive a Crooked Road (1954), en in die televisiereekse Ben Casey (1961) en Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1949: C-Man 1953: Phantom from Space 1954: Drive a Crooked Road

Televisiereekse 1950: Treasury Men in Action 1954: Police Call 1955: Navy Log 1961: Ben Casey 1966: Star Trek

Televisierolprente 1956: Cavalry Patrol 1962: Poor Mr. Campbell 1988: The Return of Ben Casey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu