Glenn Langan (8 Julie 1917 – 26 Januarie 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hangover Square (1945), Dragonwyck (1946), Treasure of Monte Cristo (1949), en The Amazing Colossal Man (1957).
Filmografie Rolprente 1945: Hangover Square 1945: A Bell for Adano 1946: Dragonwyck 1946: Margie 1947: The Homestretch 1948: Fury at Furnace Creek 1949: Treasure of Monte Cristo 1950: The Iroquois Trail 1950: Rapture 1952: Hangman's Knot 1953: One Girl's Confession 1954: The Big Chase 1955: Outlaw Treasure 1957: The Amazing Colossal Man 1957: Jungle Heat
Televisiereekse 1952: Boss Lady 1953: The Revlon Mirror Theater 1967: Hondo
Televisierolprente 1955: Lydia
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu